Tuesday, July 12, 2016
Is dit jou beurt om vir liefdesarbeid in Thailand aan te meld?
Dit is dit weer tyd om te begin aanstalte maak om mense uit te nooi om saam met ons in Oktober vir Philip te gaan help met liefdesarbeid op die eiland. As jy ‘n roering ervaar, begin alles deur VaderGod te vra of dit jou ondernemingsbeurt is.
Meer spesifiek, voorsien ons nutsmanne en -vroue wat in staat en bereidwillig is met die opknapping van die onderrigsentrum, asook met onderhoud van Philips se huis.
Eintlik is alle gawes en talente welkom wat die Koningkryks visie waaraan Philip deelneem, te ondersteun onder die Moken op Koh Phayam eiland.
Daar is ‘n webwerf
Preparing My Mission wat vonkposse stuur spesifiek om Christene wat
diepper met VaderGod wil stap, aan te moedig. Hier is ‘n paar van hul
supergelaaide waarhede wat ons eie pogings van tyd tot tyd onderskraag -
Geloof
word nie geleer nie, dit word geleef
Die
impak wat jy maak word bepaal deur hoe beskikbaar
jy
is
Jy
sal nooit berou hê oor die tyd,
geld
en
hart
was jy belê het om ander te dien nie
Die
lewe is te kort, die wêreld te groot, en Vader
se liefde te groot,
om net aanhoudend ‘n gewone lewe te lei
Bly
in
jou gemak borrel, of staan op en gaan verander
iemand
se wêreld
Tuesday, March 22, 2016
Philip se besoek in SA
DANKIE JULLE - DIT WAS REGTIG SO LEKKER!
Bymekaarkoms - lekker geurige en hot Thai curry en storievertel - mense uit alles windrigtings
Diepsloot Food tunnel farming saam met Michelle & Gabriel
Lekker kuier by Jacques & Jana!
Groet vir JP & Rita
Kuier by Kobus & Hanneke
Goeie vriende
Grant & Susanna van Abu Dhabi kuier ook in SA
Hanneke wys Flip home schooling materiaal
Goeie en ou pelle - Thomas en Erna
Lizette stel Flip voor aan haar vriende om sy verhaal te vertel en te deel wat Vader met hom alles aanvang op Koh Phayam eiland
Regtig goeie en laaang vriende - Elisma en Pieter Jooste
Franna het laas vir Flip in 2014 gesien toe ons gaan huisbou het in Thailand
GKR - Flip ontmoet die jong getroudes en ons nooi hulle uit om by hom te kom kuier met ons volgende besoek
CCCC klein groepie by Thomas & Erna, saam met Gerrit & Haydn
Mike & Kim & Juanita nooi Flip om hul vriende en familie ook te vertel van sy werk in Thailand
Dis baie goed om Estelle weer te sien!
Ag en lekker inkopies vir die kinders
Jislaaik-brand! Flip maak sy eie Keng (curry paste)
Laaste kuier met Wanda, Werner & Hennede - lekker om julle ook weer te sien!
Laaste Stuursel samesyn
Star Wars by Imax in 3-D - ons gaan jou mis broer!
Saturday, December 19, 2015
Subscribe to:
Posts (Atom)




































