Die stuursel kuier by die GKR vir die hele dag op Sondag 24 Julie 2016. Sien julle daar!
______________________________________________________________________________
Dinsdagaand 5 Januarie - Philip vertel van sy bedienning by Lizette van Wyk se huis
Woensdagaand 13 Janauarie - Philip spreek die Jonge getroudes toe by GKR
Saam eet by een van CCCC se klein groepies
13 Desember 2015 - Gebeds-Tee in Pta vir Flip se gebedsvennote tydens sy SA besoek
5 Mei - Flip, Khay Dam en Tinee in Bangkok
25 April - Send-off before the Enrieu's 8 week Asia trip
4 April - Passover At the Enrieu's
Saterdag 17 Januarie 2015 - CCCC open vir die nuwe jaar
_______________________________
CCCC weekend away 30 Oct - 2 Nov 2014
PS: We very glad to not have camped the previous weekend as there were terrible storms in Gauteng and many people's tents were demolished and car-sleeping was the safest options....
15 October 2015, Philip ontmoet vir Fanie van Biljon
_________________________________________________________________________________
CCCC hosts Philip at GKR on Sunday 5 October 2014
Witness during the 4 pm service
Cross cultural City church
Kitchen prep for Thai lunch
___________________________________________________________________________
Soveel myle tussen nou en Maart, 'n hele geel vouer vol getroue e-Nuusbriewe, baie aksies en uitnodigings (bygewoon en gemis), met hoe note en diep water vir elkeen van ons. Nuwe lewe het lig gesien en ou hout omgeval. WAt kan ek se?
Vir ons was die Thailand uitreik 'n besonderse voorreg en was ons van 5 verskillende Christelike denominasies tussen die 15 van ons.
Inussen het party van ons met Engelse wederhelwe oorgeloop na die Cross Culture City Church (CCCC) wat die Engelse kerk-plant projek is wat sederdien die lig gesien het en elke 2de Sondagmiddag om 4 uur ontmoet. Gelukkig verstaan Vader elkeen se hart en liefdes taal sonder woorde...
Bid asb saam met ons vir die tot-standkoming van die Thailand diensgroep en die be-oogde Kruis kulturele kuier na Philip volgende jaar. Ons vermoed die beste tyd gaan April se kant wees wanneer Philip skool vakansie het maar maak dit onderdanig aan Vader se wil in Jesus naam.
___________________________________________________________________________
Kerk kamp 28 Feb - 2 Maart 2014 by Koppisol
_____________________________________________________________
KERK KAMP - 11 – 13 Oktober 2013 by Hennops Pride Caravan Park
Man was dit nou lekkerrrrr!! Net hier buite die stad, in die natuur, tussen die bome... en die voels... met baie nice mense as bure....
Eerste indrukke
Ons het alreeds Vrydag mid-dag by die park aangekom en kon al die plekkes mooi sien om 'n geskikte geleikte vir ons tent te kies -
Voor die mense aankom....
en daarna
Saterdagoggend hou ons Engelse brekfis saam met ons groepie
Lui lekker kuier deur die dag met vriende en maak nuwe kennisse
En was daar ouens met waens ...!!
Met die gemeenskaplike braai Saterdagaand word daar 100 siele getel
Verwelkoming deur Eric en tafel-gebed
Soos altyd is die kinders besig om baie spesiale herinneringe te maak...
en ere-diens in Sy natuur Sondagoggend, gelei deur Joop
Laaste samesyn en brunch voor ons almal een vir een oppak en stil wens ons kon langer bly!!
_____________________
Intussen is Thomas, Erna en hul dogtertjie Jawe, New York toe om 'n kerkplant seminaar by te woon. Kyk gerus na hul uitmuntende en baie insiggewende blog http://dreyersnewyork.blogspot.com/ want groot dinge is besig om met hulle te gebeur. Ons bid solank vir re-entry na 5 weke daar.
______________________
1 September 2013 - DANKFEES
Soveel om te deel, soveel om voor dankbaar te wees, soveel om Vader voor te prys!
Die geestelike nuwe jaar het op dieselfde tyd geval en word genoem Rosh Hashanah wat beteken "head of the year". Hiertydens aanbid gelowiges God as die Alfa en Omega, die God wat weet wie gaan lewe en wie gaan sterwe in die jaar wat kom. Die God van new beginnings. Dit is ook 'n tyd van vergifnis gee en vra. 'n Tyd van ernstige na betragting om skoon te word en die ou dinge agter te laat sodat jy waarlik 'n nuwe tydperk saam met Hom kan ingaan. En dan daarna Sukkot of dan Tabernacles - 'n tyd om God te verheerlik as provider, sustainer Creator, making a way of escape when there is none - hallelujah!!
Terwyl ons almal in Randburg was het ons toe sommer met Philip na ete geskype - wrintie waar tot voor die aanddiens. Al die dominees het kom groet, familie en vriende het kom praat en uieindelik het Piet vir ons koffie gebring soos ons die sonnetjies gevolg het deur die koue.
Ons groot dank aan al die diensknegte en hul ywerige hande wat hierdie dag vir ons so spesiaal gemaak het!
_______________________________________________Philip kuier in SA by die Gereformeerde Kerk Randburg en word aan die gemeente bekend gestel - APRIL 2013
Flip kuier by die klein groepe, en gesamentelike kleingroepe sodat die gemeente hom beter kan leer ken en kan deel in sy werk, lief en leed onder die Moken mense in suid Thailand. Hy het ook Sondagaand na die diens vertel van hoe wonderlik die Here is en van die wonders wat die Here self verrig om Homself aan die Moken, Thai en Burmees bekend te stel.
Maandagoggend 15 April - by die vroegoggend bybelstudie manne groep
Maandagaand 15 April
Disnsdagaand 16 April
Woensdagoggend 17 April
Woensdagaand 17 April
____________________________________________________________________
Maandagaand 8 April
Dinsdagoggend 9 April
Woensdagaand 10 April
Donderdagoggend 11 April
Donderdagaand 11 April
Sondagoggend 14 April
Sondagaand 14 April
Gemeente-lede is uitgenooi om die Taaiboer te ondersteun deur veral gebed, finansies, en later die Moken projekte asook die Moken Kinder Fonds. Ons vra die Here oor Sy wil vir 'n Thailand diensgroep wat ook die groeipunt sal wees om persoonlik diens te lewer tydens 'n uitreik in Thailand wanneer die tyd reg is.
Baie dankie aan elke liewe gemeentelid wat vir Flip so hartelik verwelkom het!
Baie dankie aan elke liewe gemeentelid wat vir Flip so hartelik verwelkom het!

















No comments:
Post a Comment
Feel free to comment. Constructive criticism only.