Info

Oor Philip

Geboorte distrik en land: Bronkhorstspruit, Oos Transvaal, Suid AFrika
Voor sending: plaasboer
Kwalifikasie: meganiese engineur
Huistaal: Afrikaans
Ouderdom: 39 in 2015
Familie status: ongetroud (ook nie voorheen nie), geen natuurlike kinders nie
Oes-Land: Thailand
Nasionale geloof in Thailand: Suidelike Boedhisme (Theravada)
Tyd in Thailand: sedert 2008
Tipe sendeling: voor-linie (front line) en bywoner (belonger)
Taal leer:  EngelsThai, Moken -tans nog ongeskrewe
Sending Organisasie: Tans geen offisieel nie.  Verwant aan YWAM Thailand. Vroer OMF en daarna STAMP tot einde 2013 (Strategic Missions Partnerships)
Vennoot-Kerk: Gereformeerde Kerk Randburg, Gauteng, South Africa
Woon tans: Op Koh Phayam eiland (naaste vasteland dorp is Ranong), suid-wes Thailand
Span maats tot einde 2014: Jon & Cally Kwok van Maleisie
Mensegroep waarna hy geroep is: Moken, sea gypsies
Spirituele status van die Moken: Onbereik met geen kerkplant tot op hede

Julle is welkom om Philp te kontak op epos

Julle is welkom om Philp se stuursel in SA te kontak