Saturday, December 19, 2015

Lekker verjaar ou maat!











Welkom Philip!

Wat ‘n lekker verrassing om jou hier op SA bodem te sien!



Gebeds-Tee, Sondag 13 Des, Brooklyn Guesthouse, Pta

Innige dank aan elke metgesel wat deur die jaar saam met ons, deur gebed, ons vriend en sy familie gedra het








Monday, December 7, 2015

Lekker verjaar maatjies!
Desember 2015


9 van die seuns waarna Philip omsien 

Van links agter - Oden, Tine, KayDam, PaGao
Van links voor - Mot, Shalam, Appen, Beang, Jeam