Monday, August 22, 2016

Oktober uitreik/outreach

In Septemeber het Vader vir Philip gese dat daar nie in Oktober 'n groep gaan oorkom nie, en dit was ook so. Volgende jaar is nog 'n jaar, kom ons kyk wat Vader beplan en hoe ons daarop reageer

Thailand Liefdesarbeid trip Oktober 2016

Jy het 'n keuse - bly in jou gemak zone of neem 'n stap om iemand se wereld te gaan verander...

10 dae: Vrydag 14 – Son 23 Oktober OF 15 dae: Vrydag 14 – Vrydag 28 Oktober

V&A/ kaartjie aankope + 1st opleidingsessie Sat 10 Sept

Ons nooi handige mense, gewillige harte, gawes en talente, om saam te kom help met bouwerk en restorasie, kuns, tuinmaak & liefde te gee vir die Moken kinders, of wat Vader op jou hart lĂȘ om Philip se aangaande bediening te ondersteun

Paulien Enrieu 072 202 5752

Vat asb met ons hande deur iemand te sponsor wat beskikbaar en gewillig is indien jy self nie gaan nie, of met boufondse, geskenke en beslis in gebed


Thailand Mercy Service Trip October 2016


You have a choice - stay in our comfortable bubbles or step out and change someone's world...

10 days: Friday 14 Oct – Sun 23 Oct

Q&A/ ticket buying + 1st training session Sat 10 Sept

We are inviting handy people, willing hearts, gifts & talents to come along and help with building & restoration, arts, gardening & loving the Moken children, or what Father lays on your heart to support Philip's ongoing ministry

Juanita Nagel 072 426 4001

Please partner with us if you are not going yourself by sponsoring someone else who is able and willing, building finances, gifts and definitely in prayer