Stuursel

Philip se Stuursel in SA

'n Stuursel se funksie is die van effektiewe skakeling tussen Flip en ander mede-gelowiges/geestelike reisigers sowel as sy eie ondersteuners/vennote asook sy lidmaat-kerk en ander samewerkende kerke, hier in SA.

Die plan van sending [om God die Vader aan ongeredde bekend te stel] en die doel (purpose) van sending [om self 'n seun van jou Hemelse Vader te word]

Die stuursel werk as 'n geheel saam om Flip se dinge in SA gedoen te kry.
Daar is basies 8 areas van funksies (of portefeuljes) wat meeste van die bedrywighede dek: 1. Sameroeper   2. Gebed   3. Kommunikasie   4. Finansies   5. Logistieke   6. Moraal
7. Toetrede (re-entry)  8. Pastoraal


Die stuursel is gesond en organies as elkeen hul deel bybring deur aktiewe deelname
 (ownership / commitment / accountability)
++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
Sondag 4 Desember 2016, Enrieu huis Orange Grove

Baie geluk Arno & Louise!


Sondag, 12 Junie 2016, Van der Merwes se plaas Bronkhorstspruit



Sondag 5 Junie 2016, Juanita se huis in Pta


Saterdag 20 Feb 2016, Irene Diary Farm Pta



Sondag 17 Januarie 2015, Saamesyn by die Enrieu's



Sondag 13 Desember 2015 - Welkom Flip! Brooklyn Gastehuis, Pta


Saterdag 5 Septeber 2015 - Eden Gemeente Sending Fees, Bronkhorstspruit



Saterdag, 11 Julie, Boeremark - Harni & Quintin Bekker from Bali, Indonesia

 

Enrieu's op Koh Phayam Mei 2015



Saterdag 18 Oktober 2014 - koebaai flippie!



Tot weersiens in Thailand volgende jaar broer!


Laaste lekker kuier

Awie en Milne bring Philip lughawe toe


Saterdag 4 Oktober 201 4 - "In His Presence" KF24, Pta


By Pappa se voete, in die Rivier, die hele dag.......


GKR se CCCC ontvang Philip hartelik


Dis altyd lekker om saam te kuier met goeie vriende in Christus - Kim en Juanita

Corne en haar 2 seuns, Andre en Tiaan.  Mike en sy nuwe seuna 

Thai oggendete, YUM wat anders??


Saterdag 13 Sep - Sending fees, Eden Gemeente Bronkhorstpruit




Saterdag 16 Augustus 2014 - Vergadering op Manzi Monati

Lekker skype ons met Flip - hy kry baie warm en ons sit by die vuur....



Sondag 23 Februarie 2014
Voorlegging en uitnodiging vir die Thailand diens-kuier besoek by Eden Gemeente op Bronkhorstspruit 
_________________________________________________________
Stuursel bymekaarkoms 15 Februarie 2014 by Juanita se woonstel in Pta  - ten voorbereiding om by ons onderskeie gemeentes te gaan uitnodigings rig sodat mense die roep van die Vader kan hoor en gehoorsaam daaraan te wees


Baie geluk aan Mike en Kim se eersteling!! (Juanita se dogter)

Stuursel vergadering Sondag 12 Januarie 2014 in Cullinan (ook die formele begin van die Thailand trip)



Die boodksap van Jaco vroer die oggend by die LW diens was deurslaggewend vir die stuursel. Kies jou dienspunt in God se Koingkryk - maar kies en doen iets daarmee wat ander bevoordeel!!

_________________________________________________________________________
Arno gee terugvoer van sy besoek aan Flip, Sondag 17 Nov 2013, Lewende Woord Cullinan





Eden Gemeente Sending Fees, Bronkhorstspruit ( 13 - 15 September 2013)

Dit is die 4de jaar dat ons vir Philip tydens die fees verteenwoordig en tot dusver was dit nog die lekkerste een by verre! Dankie ouens vir jul volharding.










Stuursel samekoms, Sondag 7 April 2013, Bronkhorstspruit



Baie welkom aan Juanita wat by die span aangesluit het! (links)
En geluk aan Mark wat die nuwe Sameroeper is vir die nuwe seisoen (regs)

______________________________________
Stuursel-vergadering Sat 9 Februarie 2013, Centurion


James 2: 14 - 26
14 My brothers and sisters, what good is it for people to say that they have faith if their actions do not prove it? Can that faith save them?
15 Suppose there are brothers or sisters who need clothes and don’t have enough to eat. 16 What good is there in your saying to them, “God bless you! Keep warm and eat well!”—if you don’t give them the necessities of life?
17 So it is with faith: if it is alone and includes no actions, then it is dead.
18 But someone will say, “One person has faith, another has actions.” My answer is, “Show me how anyone can have faith without actions. I will show you my faith by my actions.”
19 Do you believe that there is only one God? Good! The demons also believe—and tremble with fear.
20 You fool! Do you want to be shown that faith without actions is useless? How was our ancestor Abraham put right with God? It was through his actions, when he offered his son Isaac on the altar.
22 Can’t you see? His faith and his actions worked together; his faith was made perfect through his actions. And the scripture came true that said, “Abraham believed God, and because of his faith God accepted him as righteous.” And so Abraham was called God’s friend.
24 You see, then, that it is by people’s actions that they are put right with God, and not by their faith alone.
25 It was the same with the prostitute Rahab. She was put right with God through her actions, by welcoming the Israelite spies and helping them to escape by a different road.
26 So then, as the body without the spirit is dead, so also faith without actions is dead.



_______________________________________________________________
Stuursel vergadering, Sat 13 Oktober 2012, by Brooklyn Gastehuis in Pta





Spesiale Noodbou-span - Julie: Ranong - Suid Thailand






Stuursel vregadering Sondag 13 Mei 2012 by Brooklyn Guesthouse in Pretoria



Stuursel opleidings & Kamp naweerk, 13 -1 5 April, Koro-Koro





_______________________________________________________________________________
Boeremark, Saterdagoggend 24 Maart - bid saam vir ons Taaiboer





_____________________________________________________
Saterdag 3 Maart, Orange Grove - Stuursel vergadering DAG

Ons hoor nou finaal Philip is opad SA vir 'n maand se werk....

__________________________________________
STUURSEL VERGADERING EN OPLEIDING
Sondag, 23 Oct 2011 by die Enrieu se huis in Orange Grove, SA

Baie lekker gewerk en gekuier- thanx guys!! 

 Jakes & Maureen met hul eersteling Leila - hulle ondersoek sending met die oog om te gaan

 Welkom aan Mike & Kim wat gevolunteer het om op Philip se stuursel te dien as gebeds-koordineerders
 Sancha & Jared vertrek Jan 2012 Chennai, India toe vir DTS by YWAM

 Arno & Louise 
_______________________________________________________________________________

Stuursel Portefeuljes / Sending Cell Portfolios

Sameroeper: Estelle Pretorius

FINANSIES / FINANCES: Arno van der Merwe & Mark Enrieu
Louise V d Merwe

Henedene en Werner v d Watt - gebed


COMMUNICATIONS: Mark Enrieu 



MORALE ONDERSTEUNING / RE-ENTRY: Paulien Enrieu


LOGISTIEKE / LOGISTICS:
Mev van Wyk, (ongelukkig geen foto beskikbaar)
en Truie van der Merwe




No comments:

Post a Comment

Feel free to comment. Constructive criticism only.