Die Gereformeerde Kerk Randburg se Engelse kerk-plant projeck Cross Cultured City Church (CCCC) onthaal Flip op Sondag 5 Oktober sodat vriende en vennote hom 'n boere-bladskud kan gee op 'n kommetjie Thai rys en Massaman kerrie!
Kontak vir Paulien Enrieu as jy vir jou 'n plekkie wil bespreek en kom hoor wat die Here alles op Kho Phayam eiland mee besig is.....

No comments:
Post a Comment
Feel free to comment. Constructive criticism only.