Dan het Flip hierdie vertel van Nardus oilie (spikenard oil)
Mary then took a pound of very costly perfume of pure nard, and anointed the feet of Jesus and wiped His feet with her hair; and the house was filled with the fragrance of the perfume. John 12:13
In die ou dae was die nardus olie bitter duur en dig geseel in klein glas of klei houers. Die potjie moes gebreek geword het om weer by die olie uit te kom.
Met wedergeboorte is die Heilige Gees binne jou - die Lewende God Homself.
Daar is nie 'n ander manier om die salwing wat deur die Heilige Gees voortgebring word, uit jou te laat vloei nie as om te ...... breek....
Om te breek en seer te kry is 'n aanhoudende proses wat nooit ophou tot ons laaste dag op aarde nie, maar as die saad nie grond toe val en doodgaan nie, kan dit nooit lewe nie......
En tussen dit alles deur maak Hy ons bewus dat Hy ons nooit sal verlaat nie maar sal ons help deur dit alles.....




No comments:
Post a Comment
Feel free to comment. Constructive criticism only.