Saterdag 1 September @ 5nm in Pretoria Oos by die KE Pta Fellowship. Kontak Paulien 072 202 5752 vir aanwysings asb.
Kom vind self uit wat die opgawe is van jou belegging
Terugvoer by Gereformeerde Kerk Randburg op Woensdagaand, 22 Aug
Die hele bouspan (behalwe Jeroen) kon die terugvoer bywoon by GKR se pragtige nuwe geboue. Dit was waarlik 'n hoogtepunt vir hiedie projek omdat vriende, vennote en die stuurkerk hande gevat het om die projek deur te sien. Ons vertrou die vrug hiervan dra by tot die sending-vuur in GKR se jong mense se harte in Jesus naam! Wie gaan saam Thailand toe volgende jaar!!?
Terugvoer by Eden Gemeente Bronkhorstspruit op Sondag 12 Aug
Oom Sakkie en Lily (hoof leraar)



No comments:
Post a Comment
Feel free to comment. Constructive criticism only.